Ons toer sedert September 2012 deur Suid Afrika.
ONS IS 'N GEESTELIKE UITREIKAKSIE. MET 'N WOORD EN SANG BEDIENING. BEDIEN BY OUETEHUISE, AFTREE OORDE, HUIS VIR BEJAARDES, GESTREMDE TEHUISE EN SHELTERS. MAAR ANDER INSTANSIES IS OOK WELKOM. Dis 'n gratis diens wat ons lewer, maar enige donasies is welkom.
Vir optredes en Laser Skywe
Kontak Ons | Albert - 076 033 3757 Melinda - 078 779 6400 Email - lied4jesus@gmail.com |